Afrikaans (Muziek uit Afrika)
Afrikaans (Muziek uit Afrika) - Boesmanland lyrics
Your rating:
BOESMANLAND DISCO Tempo = 90 KEY: D CHORDS: D, A & G KOOR: D BOESMANLAND VAT MY HAND A LEI MY OOR DIE RAND SE KANT G AS JY KAN SÊ WAAR DIE BOESMAN LAND LÊ D A D BOESMANLAND VAT MY HAND D BOKKIE VAT JOU SLOOP G BOKKIE VAT JOU SLOOP A JA BOKKIE VAT JOU SLOOP D A D DAT ONS BITTERFONTEIN TOE LOOP MET MY VAAL OU HOUT GHITAAR MET MY VAAL OU HOUT GHITAAR EK SPEEL DAT DIT BARS MAAR EK BREEK MOS NOOIT 'N SNAAR KOOR - KONSERTINA O DIE MASKAMBERG SE KRUIN O DIE MASKAMBERG SE KRUIN JA DIE MASKAMBERG SE KRUIN DRINK ONS ALMAL BRANDEWYN O DIE KOEKIE SUNLIGHT SEEP JA DIE KOEKIE SUNLIGHT SEEP GHARRIES SE MENSE DRA MOS 'N WIT BROEK DEUR DIE WEEK KOOR : X2 - KONSERTINA D DIE HOND HET MY BESKUIT G JA DIE HOND HET MY BESKUIT A O DIE HOND HET MY BESKUIT D A D VAN DIE TAFEL AF GESMYT O AS EK MAAR NET WEER KON JA AS EK MAAR NET WEER KON AS EK MAAR NET WEER KON LÊ IN DIE BOSMANLAND SE SON KOOR : X2