Translate this lyric

Please do not use this form for translation requests. We`ve got a requests forum for that purpose.

Text:
Ek koester steeds 'n teer gevoel vir elke gek, vir elke dwaas wat heeldag leeglĂȘ sonder doel van elke daad volledig baas Ek koester steeds 'n teer gevoel vir elkeen wat hom luidkeels uit die kompromis beskou as bluf vir wie die groep sy deure sluit Ek koester steeds 'n teer gevoel vir hulle wat die lewe troef en as die waarheid drome tart klink hulle lag 'n bietjie droef Ek koester steeds 'n teer gevoel vir elke man, vir elke vrou wat in volkome weerloosheid 'n ander liefhet en vertrou Ek koester steeds 'n teer gevoel vir elke man, vir elke vrou wat in volkome weerloosheid 'n ander liefhet en vertrou

About you

:
In an effort to prevent automatic submissions, we require that you complete the following challenge.
Sent me a message when my submittal has been processed

Follow Muzikum

cron