Translate this lyric

Please do not use this form for translation requests. We`ve got a requests forum for that purpose.

Text:
sit in die kombuis kan nie slaap nie monsters in my kop vroeër vanaand op die tv gesien 'n baba in die arms van 'n uitgeteerde vrou haardooie oë het die kamer ingekyk sprakeloos dit sneeu 'n bleek maan Betower die nag dis stil kan my hart voel klop sit in die kombuis wil nie slaap nie monsters in my kop sien op die tafel 'n foto van my kleinseun my meisiekind hou hom vas sy blou oë kyk die kamer in sprakeloos

About you

:
In an effort to prevent automatic submissions, we require that you complete the following challenge.
Sent me a message when my submittal has been processed

Follow Muzikum

cron