Herman Van Veen
Elke trein

Elke trein wil na Parys
Elke trein wil na Parys

Elke skip wil na die Kaap
Groot of klein dit maak nie saak
Laat jou dryf met die stroom
Sluit jou oë
En ga maar slaap
Elke skip wil na die Kaap
Elke skip wil na die Kaap

En elke vezel van my siel
Wil na jou
Wil na jou
Die pad is lank
En ek is bang
Da ik jou nooit ooit sal bereik
Hoe lank wag jy nog op my
Hoe lank het jy nog geduld
Treine kom soms nie aan
Stroms noodlot averij
Hoe lank wag jy nog op my
Hoe lank wag jy nog op my

En elke vezel van my hart
Wil na jou
Wil na jou
Die pad is lank
En ek is bang
Dat ik jou nooit ooit sal bereik

Elke trein wil na Parys
As jy hom sy sin laat doen
As jy hom die spore gee
Gaan hy dadelik op reis
Elke trein wil na Parys
Elke trein wil na Parys
Elke trein wil na Parys
Elke trein
Elke trein

Copyrights

Author: Carli Coetzee, Jan Savenberg
Composer: Jan Savenberg
Publisher: Harlekijn, Universal Music

More details

Published in: 2015
Language: Afrikaans

www.muzikum.eu