Leah (ZA)

Leah (ZA) - Ek Bely lyrics

Your rating:
Ek bely
Toe ek jou sien kon ek nie woorde kry
Dis wat jy doen, dis wat jy doen aan my
Nes ‘n goeie droom wat net nie einde kry

Ek bely
Die mooiste woorde kan jou nie beskryf
Ek wil jou ken, jou wie jy is, jou lyf
Jy bly maar net die beste deel van my

Koor:
Ek bely met my hele hart
Niemand sal jou ooit weg kan vat
Jy’s my see en my sand, my waarom ek kaalvoet stap
Ek bely dit maar net aan jou
Dit klink dalk klein maar dis groot vir nou
Jy’s die onder in my bewussyn, my laatnag praat
Ek bely

Ek bely
Jou asem is waarvoor ek sal baklei
Ek wil net by jou wees, net ek en jy
Jy’s die waarheid en die tweede stem in my

Koor

Ek bely
Toe ek jou sien kon ek nie woorde kry
Dis wat jy doen, dis wat jy doen aan my
Nes ‘n goeie droom wat net nie einde kry

Koor
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: Johan Vorster, Christoph Kotze

Composer: Johan Vorster, Christoph Kotze

Publisher: Johan Vorster, Christoph Kotze

Details:

Released in: 2015

Language: Afrikaans

Appearing on: Wonderwerk (2015) , Wonderwerk (Deluxe Weergawe) (2016)

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found