Jay (ZA)

Lianie May & Jay (ZA) - Naweeklyfie (duet met Jay) lyrics

Your rating:
Jou sexy lyf maak my liggaam opstandig
En hoe jy kyk maak my minder vyandig
En wil jy vat vat vat aan my hand
En lê my neer op die stof en sand
En kan jy voel voel voel hoe dit brand
Ons trek dit regdeur die dag en aand

Koor:
Wys my jou naweeklyfie
Jy’s in vir ’n groot partytjie
Dit maak nie saak hoe jy lyk nie
Die ding ruk mal mal mal mal
Mal tot die dak inval

Jy’s liplek-lekker
En jou bekkie verlei my
Is jy wat jy aanhet
Moenie skaam wees nie praat net

Kom fluister sag sag sag in my oor
En sê my die goed wat ek graag wil hoor
En druk my vas vas vas teen jou lyf
Want dis jou mond wat my goed opvryf

Koor

Wys my jou naweeklyfie

Jou sexy lyf maak my liggaam opstandig
En hoe jy kyk maak my minder vyandig

Koor (2x)

Wys my jou naweeklyfie
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: Johan Vorster, Christoph Kotze

Composer: Johan Vorster, Christoph Kotze

Publisher: Johan Vorster Songs

Details:

Released in: 2014

Language: Afrikaans

Appearing on: Naweeklyfie (2014)

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found