Vlaamse volksliederen

Vlaamse volksliederen - Die velde o nooi lyrics

Your rating:
Die velde o nooi

O nooi van die velde
Wat is jij toch skoon
Ek het jou is stede
Nog nimmer sien woon
Maar ver op die velde
Waar son altijd skijn
Is mooier die noointjes
En beter die wijn

O nooi van die velde
Wat is jij toch mooi
Met wange van gloei
Van die more se rooi
Daar ver op die velde
Waar son altijd skijn
Is rooier die lippies
En rooier die wijn

O nooi van die velde
Jou kus en jou lag
Soos water wat kabbel
Oor klippies so sag
Daar ver oor die velde
Waar son altijd skijn
Is soeter die soentjes
En soeter die wijn
         _______________
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: Onbekend

Composer: Onbekend

Publisher: Onbekend

Details:

Language: Afrikaans

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found