Vlaamse volksliederen

Vlaamse volksliederen - Transvaalsch nationaal volkslied lyrics

Your rating:
Transvaalsch nationaal volkslied

Die vierkleur van ons dierbaar land
Die waai weer o'er Transvaal
En wee die godvergeten hand
Wat dat weer neer wil haal
Waai hoog nou in ons helder lug
Transvaalsche vrijheidsvlag
Ons vijande is weggevlug
Nou blink'n blijer dag

Met lage lis haal Albion
Ons vaandel stilweg neer
En doet toen net al wat hul kon
Dat ons hul vlag moes eer
Ons sou dan alles daarbij wen
n'Telegraaf en spoor
As ons die rooivlag wou erken
Maar dit wou ons ni hoor

Vier jaar lank het ons mooi gepraat
Om weer ons land te krij
Ons vraag jou Brit , geen goed of kwaad
Gaat weg en laat ons blij
Maar toen die Brit ons nog vererg
Toen vat ons die geweer
Ons was al lank genoeg geterg
Nou kon ons tog niet meer

En met Gods hulp het ons die juk
Van Engeland afgegooi
Ons is weer vrij ; geluk geluk
Nou waai ons vlag weer mooi !
Dit het ons heldebloed gekos
Mar Engeland nog veel meer
So het die heer ons weer verlos
Ons geef hem al die eer
         __________________________
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: Onbekend

Composer: Onbekend

Publisher: Onbekend

Details:

Language: Afrikaans

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found