Vlaamse volksliederen

Vlaamse volksliederen - Dis te ver om te rij lyrics

Your rating:
Dis te ver om te rij

Dis te ver om te rij
Dis te na om te blij
Hoe sal ek maak om die nooi te krij
Die pad is swaar en die perde is maer
Ook draai ander jonkmans daar

Refrein
Dis nie mijne dis nie joune nie
Dis anderman se mooi wat jij om strij

Daar ver oor die buit
Daar staan n'blom
Hoe sal ek maak om daar te kom
Mij perd is dood en mij benne is lam
Hoe sal k'maak om daar te kom

Refrein

Daar bo op die kop
Daar staan n'roos
Wie sal ooit vir mij kan troos
Dis te ver om te loop , dis te na om te rij
Hoe sal k'maak om die roos te krij

Refrein

Daar oorkant die spruit
Groei n'roowangblom
Hoe sal ek maak om daar te kom
Die rivier is vol en die trane rol
Hoe sal k'maak om daar te kom

Refrein
           --------------------------
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: Onbekend

Composer: Onbekend

Publisher: Onbekend

Details:

Language: Afrikaans

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found