'n Kindjie dra
Nege maande dag en nag
Is dit nie swaar
Ek het gehoor
Dat dit seer is
Salig seer is
Is dit waar
Om een kindjie te voel groei
So diep onder jou vel
Ach wat weet 'n Pa toch weinig
Vir 'n Pa is dit kinderspel
Ach wat weet 'n Pa toch weinig
Vir 'n Pa is dit kinderspel
'n Kindjie wieg
Is dit moeite
'n pappa maak
Hoe doen jy dit
Hoe leer so 'n kind
In 'n poikjie pipi
En hoe sit jy hom in die bad
Hy het alweer
'n neus wat loop
En sy doek is papsok nat
Het sy dors of is sy honger
Is sy moeg
Hoe weet jy dit
Het hy dors of is hy honger
Is hy moeg
Hoe weet jy dit
Wil sy melk
Wil sy water
'n appel
'n peer
Of 'n stukkie brood
Van waar kom skielik
Al die traantjies
En hoe kom is die boude is rooi
Papa moet nog soveel byleer
Kom sit die kindjie
Op jou skoot
Wieg dit sachies in jou arms
Vir jy dit weet
Is die kindjie groot
Wieg dit sachies in jou arms
Vir jy dit weet
Is die kindjie groot
Submitted by Pieternell at Tue 30 Oct, 2012 10:27 pm