Herman Van Veen

Herman Van Veen
Casablanca (Afrikaans)

Op die mat lê die pos
advertensies, die koerant
bo-op lê 'n brief
met'n donker rand

Jy herken in 'n waas
'n stad, 'n straat
jy loop na die venster
en jy lees dié naam

Jy't aityd mos gedink
môre bei ek hom maar op
môre vra ek hoe dit gaan
sê ek dat ek hom mis

Jy't altyd mos gedink
waarom bel hy my nie op
waarom ry ek nie net oor
sommer so
miskien mis hy my

Nooit het iets daarvan gekom
iets val altyd voor
dan weer dit
dan weer dat
altyd iets wat dringend was
dwingend was
beiangrik was
belangriker als hy

Nou ja. dis verby
so onbegryplik vinnig
nooit sal jy weer weet hoe was sy dag
hoor hoe hy iag
eendag wou jul tog nog saam na Casablanca gaan

Jy't altyd mos gedink
môre bel ek hom maar op
môore vra ek hoe dit gaan
nou ja

Sanderxx

Submitted by Sanderxx at Mon 25 Jun, 2012 1:25 pm

Sanderxx

Last updated by Sanderxx at Thu 24 Jan, 2013 11:52 am

Author: Thomas Woitkewitsch, C. Coetzee, Herman van Veen
Composer: Herman van Veen
Publisher: ?
Published in: 1997
Language: Afrikaans

Reactions

Anonymous
In an effort to prevent automatic submissions, we require that you complete the following challenge.

Follow Muzikum

cron