Kathleen

Kathleen - Die roos lyrics

Your rating:
Party sê: Liefde, dis ‘n rivier waarin rite so maklik vergaan
Party sê: Liefde, dis soos ‘n swaard wat die siel vir altyd skaad
Party sê: Liefde, dis ’n strewe, dis iets wat jy begeer

Ek sê liefde, dis die mooiste blom
En jy is die blom se kleur

Dis die hart wat bang vir breek is
Wat nooit leer om te dans
En die droom wat bang is vir wakker word
Bly ‘n eeuwig verspeelde kans

Dis die een wat nie geneem wil word
Wat nooit leer om te gee
En die siel wat bang is vir doodgaan
Wat nooit leer om te leef

Was die nag alweer te eensaam
En die paaie weer te ver
Dink jy die liefde kan alleen maar
As jy gelukkig is en so sterk

Onthou dat in die winter
Diep onder die sneeu se broos
Groei ’n saadjie in die son se liefde
En in die lente blom die roos
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: ?

Composer: ?

Publisher: K1 Records

Details:

Released in: 2016

Language: Afrikaans

Cover from: Bette Midler - The Rose (2009, English)

Appearing on: Die roos (2016)

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found