Johannes Kerkorrel

Johannes Kerkorrel
Pers reën

Hei, wys my jou Casspir
Wys my jou sjambok
Ek gooi jou met 'n klip
En jy slaan my met 'n stok
En spuit my, spuit my
Met jou waterkanon

Hey, pers reën in die strate
Pers reën in die stad
Pers reën teen plakkate
Betogers moet laat spat
En spuit my, spuit my,
Spuit my met jou waterkanon

Sit jou geweertjie neer
(eina, eina)
Sit jou geweertjie neer, meneer

Mandela praat van nasionaliseer
My oupa kla, hy sê sy maag word seer
Dit spyt my, dit spyt my
Perspapsopnat
Slaan daai parra plat,
Die padda pla vir mamma pa,
Slaan daai parra plat

Pers, pers, pers reën
Jou kombers en daar lê die ding
Daar lê die ding
Die ding wat spring

Pers reën in die strate
Slaan my, slaan my
Met jou ystervuis

Musikuss

Submitted by Musikuss at Tue 17 Dec, 2013 5:12 pm

Author: ?
Composer: ?
Publisher: Tusk Music Co. (Pty) Ltd.
Published in: 1992
Language: Afrikaans
Available on: Bloudruk (1992)

Reactions

CommonCrawl [Bot]

Follow Muzikum