Jim Reeves

Jim Reeves - Die blonde matroos lyrics

Your rating:
Sy staan op die hawe van Tafelbaai strand
Haar seemans-geliefde hou sy by die hand
Sy kla oor haar noodlot, haar hartjie is te seer
Sy het glad geen tuiste en Moederlief meer

Neem my, O matroos, neem my saam as jy swerwe
By jou wil ek ween, wil ek lag, wil ek sterwe
Ons hoort mos tesame soos die wind en die see
Ek gee jou my liefde, ag, wat meer kan ek gee
Ons hoort mos tesame soos die wind en die see
Ek gee jou my liefde, ag, wat meer kan ek gee

Neem my, O matroos, neem my saam as jy swerwe
Y jou wil ek ween, wil ek lag, wil ek sterwe
Ons hoort mos tesame soos die wind en die see
Ek gee jou my liefde, ag, wat meer kan ek gee
Ons hoort mos tesame soos die wind en die see
Ek gee jou my liefde, ag, wat meer kan ek gee
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: Kiiesner, Leib, Pfiel

Composer: ?

Publisher: RCA Camden

Details:

Released in: 2000

Language: Afrikaans

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

1 Comments found

Anonymous

Tuesday 21st of May 2013 19:37

Oulike liedjie. Net jammer ou Jim Reeves se Afrikaanse uitspraak is maar vrot, maar dis nietemin lekker om diƩ mooi liedjie weer te hoor