Louis Geldenhuys

Louis Geldenhuys - Engel lyrics

Your rating:
Agt uur in die aand stap ek in die strate
My hart is aan die brand
My kop het my verlaat en die skrif is teen die muur
Jou woorde praat sfeer in my

My lewe het gedraai
Iets het my gekeer om jou liefde te verraai
Die lesse is geleer en ek sal wat ek kan sê
Ek wil jou liefde hê hier in my

Engel, ek gaan vashou aan jou hart
Ek wil jou nooit verloor nie
Ek belowe elke liewe woord
Jy hoef my nie te glo nie

Ek sal jou kan dra sonder dat jy vra
Ek wil jou nooit verloor nie

Elke liewe woord van jou mal in my kop
En by jou is waar ek hoort
Niks sal my kan stop
Want die waarheid is gesê
Ek wil jou liefde hê hier in my

Die trane het geval
My oë is nou oop 
Ek belowe jou: Ek sal 'n duisend myle loop
Elke tree is net vir jou
Ons liefde is gebou vir altyd

Engel, ek gaan vashou aan jou hart
Ek wil jou nooit verloor nie
Ek belowe elke liewe woord
Jy hoef my nie te glo nie

Ek sal jou kan dra sonder dat jy vra
Ek wil jou nooit verloor nie

As ek my lewe om jou bou
Sal jy jou arms om my vou
Sal jy jou lewe met my deel
Ek gee jou alles

Ek gaan vashou aan jou hart
Ek wil jou nooit verloor nie
Ek belowe elke liewe woord
Jy hoef my nie te glo nie
Ek sal jou kan dra sonder dat jy vra

Engel, ek gaan vashou aan jou hart
Ek wil jou nooit verloor nie
Ek belowe elke liewe woord
Jy hoef my nie te glo nie

Ek sal jou kan dra sonder dat jy vra
Ek wil jou nooit verloor nie
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: Louis Geldenhuys

Composer: Louis Geldenhuys

Publisher: ?

Details:

Released in: 2019

Language: Afrikaans

Appearing on: Harte in die lug (2019)

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found