Kinderliedjes

Jean Hauptfleisch, Kinderliedjes, Marthie Nel Hauptfleisch
Hansie Slim (feat. Jean Hauptfleisch)

Hansie slim, berg wil klim, in die wye wêreld in
Stok en hoed pas hom goed, hy is vol van moed
Maar die moeder harte seer, Hans is in die huis nie meer
"Hoor nou net, moeder sug, hardloop gou-gou t'rug!"

[Hansie swoeg, baie moeg, hoog geklim, dit is genoeg!
Omdraai nou, 'k sê vir jou, bergklim nie weer gou!
Tuis smeer ma die salfies aan, Hans voel gou weer pure man!
Eerste keer, les geleer, eendag weer probeer!]

Musikuss

Submitted by Musikuss at Sun 10 Dec, 2017 12:14 am

Author: A.D.E. Gutsche, P. McLachlan
Composer: ?
Publisher: ?
Published in: 2013
Language: Afrikaans
Available on: Sing Afrikaans (2013)

Reactions

Anonymous
In an effort to prevent automatic submissions, we require that you complete the following challenge.

Follow Muzikum

cron