Henrico Coetzer

Henrico Coetzer - Bly by jou lyrics

Your rating:
Dis kort oor twaalf, ek’s weer alleen
En teen die vensters val die reën
Ek voel alweer my hart verlang na jou waar jy moet gaan

Kom terug, jou plek is hier by my
Daar’s niks wat ons ooit sal kan skei
Sien jy die droom van ons weer saam?
Jy’s die een wat my laat staan

En my hart wil net bly by jou, net bly by jou
Dis veilig hier
Voel my naby jou, my naby jou soos ’n skadu teen die muur
En ek mis vir jou, ek mis vir jou as jy moet gaan

Jou donker oë het my verspoel
Ek wil jou in my arms voel
Ek wil nooit voel soos nou alleen
Sal jy my wys waarheen?

En my hart wil net bly by jou, net bly by jou
Dis veilig hier
Voel my naby jou, my naby jou soos ’n skadu teen die muur
En ek mis vir jou, ek mis vir jou as jy moet gaan

En my hart wil net bly by jou, net bly by jou
Dis veilig hier
Voel my naby jou, my naby jou soos ’n skadu teen die muur
En ek mis vir jou, ek mis vir jou as jy moet gaan

En my hart wil net bly by jou, net bly by jou
Dis veilig hier
Voel my naby jou, my naby jou soos ’n skadu teen die muur
En ek mis vir jou, ek mis vir jou as jy moet gaan

My hart wil altyd bly by jou!
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: ?

Composer: ?

Publisher: Next Music

Details:

Released in: 2017

Language: Afrikaans

Appearing on: Dis wie ek is (2017) , Bly by jou (2016)

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found