Tarryn Lamb

Liefde is blind
Liefde verdien
Meer as die beeld
Wat die oog ons laat sien

Liefde is mooi
Dit het geen prys
Al het ons niks
Het jy vir my gewys

Liefde soos die
Sal ons nie
Van mekaar kan skei nie

Liefde soos die
Sal ons nooit ooit weer kry nie

Sterker
Weet ek
Ons twee saam is beter

Oor en oor
Weer van voor
Sal ek kies
’n Liefde soos die

Vir beter het
Twee harte oop
Vir ewig saam
Dit aan mekaar beloof

Liefde soos die
Sal ons nie
Van mekaar kan skei nie

Liefde soos die
Sal ons nooit ooit weer kry nie

Sterker
Weet ek
Ons twee saam is beter

Oor en oor
Weer van voor
Sal ek kies
’n Liefde soos die

Wat stukkies op sal tel
As jy voel jy’s gebreek
Wat jou vang voor jy val
Die vlerke vir jou wees

Met hart en mond sweer ek
Om net vir jou te leef
Myself te gee

Liefde soos die
Sal ons nie
Van mekaar kan skei nie

Ons sal dit nooit weer kry nie
Ons sal dit nooit weer kry nie

Liefde soos die
Sal ons nie
Van mekaar kan skei nie

Liefde soos die
Sal ons nooit ooit weer kry nie

Sterker
Weet ek
Ons twee saam is beter

Oor en oor
Weer van voor
Sal ek kies
’n Liefde soos die

Musikuss

Submitted by Musikuss at Mon 03 Feb, 2020 1:30 pm

Author: ?
Composer: ?
Publisher:
Published in: 2020
Language: Afrikaans
Available on: ’n Liefde soos die (2020)

Reactions

Anonymous
In an effort to prevent automatic submissions, we require that you complete the following challenge.

Follow Muzikum

cron