Franja du Plessis

Franja du Plessis - My gunsteling lyrics

Your rating:
Ek kan beter as wat ek heeltyd was
Is ek goed genoeg om by jou te kan pas?
Want dit wat jy verdien is meer as wat jy die laaste tyd in my sien, ek weet

Sonder jou sal my hart in stukkies skeur
En ek weet nie hoe jy my nog kan beheer
As jy by my is maak alles sin
Ons altwee is nog saam hierin, ek weet, ja ek weet

Ek wil net my arms heeltyd om jou vou en stywer vashou elke keer
Jy moet weet jy is my gunsteling en my liefde raak net elke dag meer
Ek sal jou nooit laat gaan nie
Al kan niemand dit verstaan nie
Sal my hart jou kies weer en weer
Ek wil nie net praat nie, wil dit elke dag vir jou wys

Jy's op jou mooiste as jy uit jou maag uit lag
Ek wil meer besef wat ek het elke dag
Jy't my op my slegste al gesien
Weet dat jy die beste kan verdien, ek's hier

Soos al die sterre in die heelal en die maan
En al die druppels in die hele oseaan
Is my liefde vir jou en nog meer
Ek gaan saam met jou deur al die seer
Ek's hier, ja ek's hier

Ek wil net my arms heeltyd om jou vou en stywer vashou elke keer
Jy moet weet jy is my gunsteling en my liefde raak net elke dag meer
Ek sal jou nooit laat gaan nie
Al kan niemand dit verstaan nie
Sal my hart jou kies weer en weer
Ek wil nie net praat nie, wil dit elke dag vir jou wys

Jy's my gunsteling
Ek sal my liefde bring

Ek wil net my arms heeltyd om jou vou en stywer vashou elke keer
Jy moet weet jy is my gunsteling en my liefde raak net elke dag meer
Ek sal jou nooit laat gaan nie
Al kan niemand dit verstaan nie
Sal my hart jou kies weer en weer
Ek wil nie net praat nie, wil dit elke dag vir jou wys

Ek wil nie net praat nie, wil dit elke dag vir jou wys
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: ?

Composer: ?

Publisher: Juanita Records

Details:

Released in: 2016

Language: Afrikaans

Appearing on: My verhaal (2016)

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found