Franja du Plessis

Franja du Plessis - Ek kan nie ophou kyk lyrics

Your rating:
Ek ken jou al jare, het nooit regtig gepraat
As jy naby kom raak jy aan my hart
Oor die muur by jou kamer uit my venster gekyk
Om te sien as jy uitgaan, hoe jy lyk
Maar vanaand toe ek opkyk by die trap
Kom jy na my toe aangestap

Ek kan nie ophou kyk na hoe jy lyk
Ek wil nie hê jy moet weet hoe dit aan my vreet wat ek voel vir jou
Is daar dalk nog hoop om ’n pad saam te loop
Of is jy te goed vir my raak ek verniet so bly as ek jou weer sien
Is ek wat jy verdien

Jy sit alleen by die tafel, ek dog nou is my kans
Om te hoor of jy met my sal dans
Ek dink aan wat ek gaan sê
Skraap my moed bymekaar
Want as jy vir my kyk bloos ek al klaar
Ek loop om te hoor of jy sal toe ek oor my eie voete val

Ek kan nie ophou kyk na hoe jy lyk
Ek wil nie hê jy moet weet hoe dit aan my vreet wat ek voel vir jou
Is daar dalk nog hoop om ’n pad saam te loop
Of is jy te goed vir my raak ek verniet so bly as ek jou weer sien
Is ek wat jy verdien
Is ek wat jy verdien

Ek kan nie ophou kyk na hoe jy lyk
Ek wil nie hê jy moet weet hoe dit aan my vreet wat ek voel vir jou
Is daar dalk nog hoop om ’n pad saam te loop
Of is jy te goed vir my raak ek verniet so bly as ek jou weer sien

Ek kan nie ophou kyk
Of is jy te goed vir my raak ek verniet so bly as ek jou weer sien
Is ek wat jy verdien
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: ?

Composer: ?

Publisher: Juanita Records

Details:

Released in: 2016

Language: Afrikaans

Appearing on: My verhaal (2016)

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found