Franja du Plessis

Franja du Plessis - In twee geskeur (Bonussnit) lyrics

Your rating:
Hoe kon ek dink dit was eg
Ek het geweet dis te goed om waar te wees
Maar wat ek voel is weg
Ek kan nie bekostig om te lewe in die vrees
Hoe sal ek ooit kan weet hoe jy voel want jy't my hart gebreek

Ek's in twee geskeur
My trane vlak hier in my oë
Ek sal hieruit leer, want alles wat ons was is nou verby en ek het seer
Want ek het my hart op jou verloor
Ek wil loop en net verdwyn dat ek ontslae raak van die pyn

Hoe kon jy my so verraai?
Dieselfde belofte aan al die ander gemaak
Want alles het om jou gedraai
Nie eers die aand onder die sterre maak vir jou meer saak
Hoe sal ek ooit kan weet hoe jy voel want jy't my hart gebreek

Ek's in twee geskeur
My trane vlak hier in my oë
Ek sal hieruit leer, want alles wat ons was is nou verby en ek het seer
Want ek het my hart op jou verloor
Ek wil loop en net verdwyn

Hoe sal ek jou weer in die oë kan kyk as als anders lyk tussen ons vandag
Ek het vertrou dat ons liefde sal hou vir altyd
Maar 'n muur is gebou

Ek's in twee geskeur
My trane vlak hier in my oë
Ek sal hieruit leer, want alles wat ons was is nou verby en ek het seer
Want ek het my hart op jou verloor
Ek wil loop en net verdwyn

Ek's in twee geskeur
My trane vlak hier in my oë
Ek sal hieruit leer, want alles wat ons was is nou verby en ek het seer
Want ek het my hart op jou verloor
Ek wil loop en net verdwyn dat ek ontslae raak van die pyn
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: ?

Composer: ?

Publisher: Juanita Records

Details:

Released in: 2016

Language: Afrikaans

Appearing on: My verhaal (2016)

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found