Sumarie Uys

Sumarie Uys - Bly maar nog ´n rukkie lyrics

Your rating:
Die son gee sy laaste lig
Die vuur in jou oë is geblus
Wil jy nie oorweeg om te bly
Die maan skyn sy eerste lig
Môre vertrek jou vlug
Wil jy nie oorweeg om te bly

La ta la da da ta, ek wil jou nie verloor nie, la da da ta
Bly maar nog ‘n rukkie, la da da ta
As net ek jou kan laat bly
Bly dan net vir my

Na ander lande vlieg jy heen
Waar niemand omgee wie jy is
Weet jy daar is rede om te bly
Hier kan jou hart kom rus
Hier kan jy jy wees
Weet jy daar is rede om te bly

La ta la da da ta, ek wil jou nie verloor nie, la da da ta
Bly maar nog ‘n rukkie, la da da ta
As net ek jou kan laat bly 

La ta la da da ta, ek wil jou nie verloor nie, la da da ta
Bly maar nog ‘n rukkie, la da da ta
As net ek jou kan laat bly
Bly dan net vir my

As die wêreld jou weggooi, wie gaan jou vang?
As die wêreld sou stil bly, wie ken jou dan?
As jy bly wil jy gaan as jy gaan wil jy bly
En wie, wie ken jou dan?

La ta la da da ta, ek wil jou nie verloor nie, la da da ta
Bly maar nog ‘n rukkie, la da da ta
As net ek jou kan laat bly
Bly dan net vir my (my, my)
Bly dan net vir my
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: Sumarie Uys

Composer: Sumarie Uys

Publisher: ?

Details:

Released in: 2015

Language: Afrikaans

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found