Glenys Lynne

Glenys Lynne
Haai Casanova

Haai Casanova, waar is sy dan nou?
Sy wat jou nooit sal laat staan
Ek het jou gewaarsku, jy was pure man
Haai Casanova, sien ek dalk ’n traan?

Haai Casanova, hoe lyk dit vir my?
Jy het jou sjarme verloor
Jou skouers die hang nou, jou oë is vaal
Haai Casanova, wat is van jou oor?

La, la, la, la, la, la, la
Sy was een te veel

La, la, la, la, la, la, la
Sy't met jou gespeel

La, la, la, la, la, la, la
Kom spog dan nou weer

La, la, la, la, la, la, la
Of het jy verleer?

Haai Casanova, jy was so verwaan
Vol selfvertroue, die man elke aand

Haai Casanova, sit neer daardie glas
Sorge kan jy nie verdrink
Waar is jou geliefdes?
Jou praatjies was leeg
Haai Casanova, ek moet dit weer klink

Haai Casanova, het ek jou gesê
Dat ek jou val kon voorsien
Jy wou my nie glo nie
Nou is dit te laat
Haai Casanova, jy het dit verdien

La, la, la, la, la, la, la
Sy was een te veel

La, la, la, la, la, la, la
Sy't met jou gespeel

La, la, la, la, la, la, la
Kom spog dan nou weer

La, la, la, la, la, la, la
Of het jy verleer?

Haai Casanova, jy was so verwaan
Vol selfvertroue, die man elke aand

La, la, la, la, la, la, la
Sy was een te veel

La, la, la, la, la, la, la
Sy't met jou gespeel

La, la, la, la, la, la, la
Kom spog dan nou weer

La, la, la, la, la, la, la
Of het jy verleer?

La, la, la, la, la, la, la
Sy was een te veel

Musikuss

Submitted by Musikuss at Tue 29 Dec, 2015 8:59 pm

Musikuss

Last updated by Musikuss at Thu 03 Nov, 2016 2:26 am

Author: ?
Composer: ?
Publisher: RPM
Published in: 1974
Language: Afrikaans

Reactions

Anonymous
In an effort to prevent automatic submissions, we require that you complete the following challenge.

Follow Muzikum

cron