Glenys Lynne

Glenys Lynne - Tsitsikamawoud lyrics

Your rating:
My hart was vasgevang Tsitsikamawoud
Net wat ek verlang Tsitsikamawoud
'n Doudruppel se glinster het aan sy baard gehang
En nou is ons twee getroud Tsitsikamawoud

Koor:
En soos die tyd aangly
Bly hy nou hier by my
Waar die Stormsrivier sy eerste water kry
Tussen die geelhoutboom en loerie se gesang
En die ou stinkhout in die Tsitsikamawoud
En soms kom van ons vriende makietie hou by ons
Dan huil die konsertina, ons dans dat dit so gons
Dan dans ons een, twee, drie, die vastrap en sitees
En ons leef, ek en hy, van die hele wêreld vry

Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: Janschen En Janschens, Mariza

Composer: ?

Publisher: Gallo

Details:

Released in: 1979

Language: Afrikaans

Covered by: Juanita du Plessis (2005)

Appearing on: Hy's 'n miljoenêr - Haar grootste treffers (1995)

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found