Koos Kombuis

Koos Kombuis - Die Fokkol Song lyrics

Your rating:
Welkom op die airport, dit is die jaar 2010
Ek neem aan julle is hier om die sokkergames te sien
Ons het nou eindelik 'n kans om vir die wêreld iets te wys
Van ons vriendelike democracy so maak jouself maar tuis

Fokkol petrol, fokkol diesel, fokkol gas en fokkol krag
Fokkol water in jou whisky
Fokkol jokes om voor te lag
Fokkol pille by die kliniek
Fokkol dokters as jy vra
Fokkol ouens om die vullis op jou pavement weg te dra

Ja, welkom in Suid-Afrika
Ja, welkom in Suid-Afrika

Op linkerhand my Larni sien jy die ruins van Distrik Ses,
Op regterhand 'n skollie met 'n knuppel en 'n mes
Sorry oor die airportbus wat alweer 'n bietjie laat is
Sorry oor die potholes wat nog altyd in die straat is
Ons wil baie graag dit opfieks maar die workers het gestaak
En net toe ons daai kak uitgesort het, het ons Eskom power weer opgeraak

Fokkol treine, fokkol taxis, fokkol geld en fokkol jobs
Fokkol robots wat nog werk
En fokkol traffic cops

Fokkol huise in die townships
Dit help nie om te kla
Dis so fokken baie fokkol in Suid-Afrika

Ja, welkom in Suid-Afrika
Ja, welkom in Suid-Afrika

Ons het 'n moerse stadion hier langs die see gebou, touch-wood
Want ons is finished met apartheid en oranje-blanje-blou
Elke dorp het nou 'n nuwe naam
Net jammer daar´s nie geld nie

En moenie worrie oor die squatterkamp net langs die sokkerveld nie
Mandela was ons eerste president
Hy is nou ´n bietjie oud
Mbeki het hom opgevolg
(…?...) ons eerste fout

Hulle toi-toi nou die hele wêreld voor
En hulle sing „Um zini wami“ en (…?...)

Fokkol fokkol
fokkol fokkol
fokkol fokkol...
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: ?

Composer: ?

Publisher: Select Music Distribution

Details:

Released in: 2008

Language: Afrikaans

Appearing on: Bloedrivier (2008)

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found