Stef Bos

Stef Bos - Moenie lyrics

Your rating:
Moenie met my kak soek nie
Ek is nogal rof
Moenie met my kak soek nie
Ek het ‘n Kalashnikov
 
Moenie met my kak soek nie
Ek is vol van stront
Ek is vol van plofstof en
Ek het ‘n klein kort lont
 
Moenie met my kak soek nie
 
Ek het vier kinders wat my mal maak
En ‘n vrou wat kla
Moenie met my kak soek nie
Daar‘s baie wat my pla
 
Moenie met my kak soek nie
Want ek drink mampoer
Moenie met my kak soek nie
Want ek strip my moer
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: stef bos

Composer: stef bos

Publisher: Coast Company

Details:

Released in: 2015

Language: Afrikaans

Appearing on: Kaalvoet (2015)

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found