Stef Bos

Stef Bos
Binnenlandse sake

Ek is altyd rustig
Wat ook gebeur
Al val daar ‘n bom op my huis op my kop
Ek bly in beheer

Leiers wat lieg
SARS vat my geld
’n Vrou wat my moeg maak
Niks kan my ontstel

Maar Binnelandse sake
Binnelandse sake maak my mal

Ek is cooler as almal
Ek haat sentiment
Hoendervleis of trane
Het ek nooit geken nie
En ek kyk naar ‘n begrafnis
In ’n wonderlike fliek
Met duisend viole en almal tjank
My doen dit niks nie

Maar Binnelandse sake
Binnelandse sake laat my huil

Ek is diep, ek is wroegend
Ek is so ernstig soos die nag
Hou nie van humor nie
Ek is ’n suur, suur gat

Maar Binnelandse sake
Binnelandse sake laat my lag

eiric

Submitted by eiric at Sat 24 Jan, 2015 8:03 pm

Author: stef bos
Composer: Stef Bos
Publisher: ?
All lyrics and other info from this band may be published on our site
Language: Afrikaans
Available on: Kaalvoet (2015)

Reactions

Anonymous
In an effort to prevent automatic submissions, we require that you complete the following challenge.

Follow Muzikum

cron