Dirk van der Westhuizen

Dirk van der Westhuizen - Body Shot lyrics

Your rating:
Ek bel my pelle
Ek wil uitgaan
Dis einde van die maand
En ek is lus vir kuier

Ek is lus vir kuier

Waar is jy?
Wil jy saamkom?
Sê jy my dophou
Kyk daar ek okay is
Ja, dat ek okay is

Want jy is alles, want ek soek
Uit `n veeverhaal en `n storieboek
Gee my `n glimlag en sê my
Wat jy dink

Ek wil beslis net vir die
Jou vashou
Ek wil jou lyf vanaand myne maak

Sal jy my sê asseblief
Jy is myne
Kom baby, drink `n body shot met my

Ek wil vanaand weer voluit leef
Wil die beste maak van elke oomblik (elke oomblik)
Waar is jy, wil jy saamkom? 
Sê jy my dophou
Kyk daar ek okay is

Dat jy okay is

Want jy is alles, want ek soek
Uit `n veeverhaal en `n storieboek
Gee my `n glimlag en sê my
Wat jy dink

Ek wil beslis net vir die
Jou vashou
Ek wil jou lyf vanaand myne maak

Sou jy my sê asseblief
Jy is myne
Kom baby, drink `n body shot met my

Drink `n, drink `n body shot
Drink `n, drink `n body shot

Want jy is alles wat ek soek
Uit `n veeverhaal en `n storieboek
Gee my `n glimlag en sê my
Wat jy dink

Ek wil beslis net vir die
Jou vashou
Ek wil jou lyf vanaand myne maak

Sal jy my sê asseblief
Jy is myne

Komaan, baby, drink `n body shot met my (3x)
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: ?

Composer: ?

Publisher: Select Musiek

Details:

Language: Afrikaans

Appearing on: Uithak

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found