Van Coke Kartel

Van Coke Kartel
Wat Het Van Ons Geword?

Verskoon my en hierdie siniese stemtoon
Daar’s iets wat my al vir ‘n tyd lank pla
Ek kan net nie my vinger daarop sit nie

Dit is net ‘n vals suspisie, alles is tydelik
En alles gaan uiteindelik oor warm winde
Wat die winter kan weg waai.
Ek glo die beste lê nog vir ons voor
O my liefie jy moes jou hart vroëer toemaak

Wat het van ons geword?
Wat het van ons geword?
Wat het van ons geword?
Wat het van ons geword?

Daar was ‘n tyd toe musiek nog vir ons heilig was
En toe die dwelms nog besonders was
en toe jou vriende nog verstaanbaar was
O my liefie jy moes jou hart vroëer toemaak

Wat het van ons geword?
Wat het van ons geword?
Wat het van ons geword?
Wat het van ons geword?

Enige iets vir ‘n glimlag al doen ek dit oor en oor
Want niks anders maak sin nie, oorlewing was
Redelik maklik sover en net ‘n vonk is nodig
Om alles wat ons doen en is af te brand
Niks anders maak sin nie

Daar was ‘n tyd toe musiek nog vir ons heilig was
En toe die dwelms nog besonders was
en toe jou vriende nog verstaanbaar was
O my liefie jy moes jou hart vroëer toemaak

Wat het van ons geword?
Wat het van ons geword?
Wat het van ons geword?
Wat het van ons geword?
Wat het van ons geword?
Wat het van ons geword?
Wat het van ons geword?

tauzefien

Submitted by tauzefien at Thu 17 Nov, 2016 9:40 pm

Author: ?
Composer: ?
Publisher: Rhythm Records (3)
Published in: 2008
Language: Afrikaans
Available on: Waaksaam & Wakker (2008)

Reactions

Anonymous
In an effort to prevent automatic submissions, we require that you complete the following challenge.

Follow Muzikum

cron