Van Coke Kartel

Van Coke Kartel
27 Kluisenaar

Gevoel in my tong verloor
Terwyl die son oor die plek waarin ons bly gly
En dit ruik na sweet in die stad van al die langafstand-oproep makers
Die reuk van dié met heeltemal te veel hoop en geloof
Lê jy ook waaksaam en wakker?
Genoeg tyd in my hok spandeer
Moes dinge deeglik deurkyk voor ek uitgaan
Frustrasie
27 kluisenaar
Niemand praat nou terug nie
Jy sê jy soek iets oorspronklik van my af
Ek wens daar was geen twyfel nie
Dis soos om jouself fisies oor te gee
Om aan te hou bestaan

tauzefien

Submitted by tauzefien at Thu 17 Nov, 2016 9:39 pm

Author: ?
Composer: ?
Publisher: Rhythm Records (3)
Published in: 2008
Language: Afrikaans
Available on: Waaksaam & Wakker (2008)

Reactions

Anonymous
In an effort to prevent automatic submissions, we require that you complete the following challenge.

Follow Muzikum

cron