Van Coke Kartel

Van Coke Kartel
Een Konfrontasie

Kon jy die aand soos ek lees?
Ek weet natuurlik presies wat daar gebeur het
Sy se ek gooi alles saam met my naam weg
Die woorde sny my en ek bloei

Een konfrontasie van ʼn kopklits af
Sit nog een in die hand
Veertig dae en veertig nagte laas was ek niks om oor te lag nie
Lag so hard as wat jy kan
Lag so hard as wat jy kan

Ek sal die grap wees as jy my nog een vertel
Bebloede oë en wit tafelblad
Slaap net ʼn bedreiging en die son is al op
Iemand skree: "Wat de fok?"
en ek voel ek moet ook

Een konfrontasie van ʼn kopklits af
Sit nog een in die hand
Veertig dae en veertig nagte laas was ek niks om oor te lag nie
Lag so hard as wat jy kan
Lag so hard as wat jy kan

Van lekker lag kom ʼn massiewe fokop
Skeur jou moue af
Verbeel jouself jy lewe nog
Vrot energie ons enigste middelaar
Iemand skree: "Hou op!"
en ek voel ek moed

Een konfrontasie van ʼn kopklits af
Sit nog een in die hand
Veertig dae en veertig nagte laas was ek niks om oor te lag nie
Lag so hard as wat jy kan
Lag so hard as wat jy kan

tauzefien

Submitted by tauzefien at Thu 17 Nov, 2016 9:34 pm

Author: ?
Composer: ?
Publisher: Rhythm Records (3)
Published in: 2008
Language: Afrikaans
Available on: Waaksaam & Wakker (2008)
Also available in: English

Reactions

Anonymous
In an effort to prevent automatic submissions, we require that you complete the following challenge.

Follow Muzikum

cron