Van Coke Kartel

Van Coke Kartel - Pynstiller lyrics

Your rating:
Ek het nog nie genoeg gehad nie
Hier in die suide is die ure te kort
En dit hou nooit buite op raas nie
Steel die klank van die wiegelied
Sing besitlik saam
Die dosis was te groot en beweging is nou te moeilik
Smeek
Soos 'n mat deurgeloop
Bonatuurlik liefdeloos
Wat is daar om te verloor
Ek wou eintlik net dinge bymekaar hou
Dis bittersoet
Die bottel leeg en die lewe net half vol
Hoe is jy dan nie desperaat nie
Alles is meer werd terwyl ek afkom
Altyd die ongelukkige een
So sag en deurmekaar
Daar is heeltemal te veel hier om te verloor
Deur my ledemate verraai
Toekoms onder 'n vergrootglas
En alles van my smeek
Soos 'n mat deurgeloop
Bonatuurlik liefdeloos
Wat is daar om te verloor
My pynstiller
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: ?

Composer: ?

Publisher: Rhythm Records (3)

Details:

Released in: 2008

Language: Afrikaans

Appearing on: Waaksaam & Wakker (2008)

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found