Van Coke Kartel

Van Coke Kartel
Passief Paranoïes

vaal blou lug en die vrees van die onbekende
daar's 'n byt in die lug wat net soos bloed lyk
ek wil nie paranoia kweek nie,
maar iemand doen dit klaar
o, my liggaam breek my siel
riviere vol, maar ons are brand
fok my tot ek val
die hel is hier en die hemel in jou hande
ek wil nie paranoia kweek nie,
maar iemand doen dit klaar
ek maak dit toe en skuif my gedagtes weg
my hart klop dan nou harder,
my hart klop dan nou vinniger
as jy voel, wat dit alles in
besing die hede suggestief
die hel is hier en die hemel in jou hande
dit bly 'n donker land

tauzefien

Submitted by tauzefien at Fri 19 Aug, 2016 9:01 am

Author: ?
Composer: ?
Publisher: Rhythm Records (3)
Published in: 2008
Language: Afrikaans
Available on: Waaksaam & Wakker (2008)

Reactions

Anonymous
In an effort to prevent automatic submissions, we require that you complete the following challenge.

Follow Muzikum

cron