Van Coke Kartel

Van Coke Kartel
Ondersteuning Geweier

Vroeë middag krisis
Die strate is oorvol
Kruip weg my liewe slagoffer
Ek het nog niks geleer nie
En ek is dalk die eerste een wat sal moet gaan
Miskien moet ek daaraan gewoond raak
Ek sal daaraan gewoond raak

Ek kan net nie ondersteunig aanvaar nie
Die toekoms sal ons leer
Kyk net na die weer
Jy bly vir die donker bang,
Maar vat hul op jou eie aan

Rol die roes van my dae af
Ek het voetstappe in die pad gehoor
Wat kan ek sê ek het nie veel nie
Dankie dat jy als vat sonder om te vra
Wie kan die vrede bewaar?
Sal iemand in elk geval luister?

Blaas jou stomme asem uit
Jy is in ʼn vreeslose soldaat
Verander jou naam nou net ʼn nommer
Wie sal die nommer kan onthou?

Wie kan jou onthou?
Jou grafsteen in die donker vasklou?

tauzefien

Submitted by tauzefien at Thu 04 Aug, 2016 7:13 pm

Author: ?
Composer: ?
Publisher: Rhythm Records (3)
Published in: 2008
Language: Afrikaans
Available on: Skop Skiet & Donner (2010), Waaksaam & Wakker (2008)

Reactions

Anonymous
In an effort to prevent automatic submissions, we require that you complete the following challenge.

Follow Muzikum

cron