Van Coke Kartel

Van Coke Kartel - Man Sonder Missie lyrics

Your rating:
Die banneling banaal en uitgeput
Son sal ons verblind
Vir dit alles wat ons nog moes vind
Praat soms in babataal
Sweet en strompel sosiaal
Hierdie bene wou al lankal reguit kom

Maar hier kan jy nie hardloop nie
Man sonder missie
En sy vrou sonder visie
Ek wens ek kon iemand help
Maar ek twyfel in myself

My tong los en goedkoop
Dit kom al 'n langpad saam
Ek en jy gebore onder een maan
Want Coke en brandewyn fok my op
Dis onvermydelik en ek weet jy voel dit self
Want hier gebeur iets in my jare

Maar hier kan jy nie hardloop nie
Man sonder missie
En sy vrou sonder visie
Ek wens ek kon iemand help
Maar ek twyfel in myself
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: Francois Badenhorst, Wynand Myburgh

Composer: ?

Publisher: Rhythm Records (3)

Details:

Released in: 2010

Language: Afrikaans

Appearing on: Skop Skiet & Donner (2010)

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found