Gerhard Steyn

Gerhard Steyn
Jy's my hartklop

So gaan jy weer nooit weer met my praat nie?
Ek praat met jou!
'n Man het ook 'n hart, Karla.
Wat sê jy?
Ek sê: Die son bak hard.
Moet jy nie êrens wees nie?
As jy ooit gewonder het: Ek het nooit my hart vir jou geleen nie.
Ek het dit vir jou gegee.

Maak nie saak waar ek gaan nie
Selfs al staan ek voor 'n skare
Jou gesig moet ek altyd vind

En as ek alleen op die plaas gaan stap
Is jy altyd in my gedagtes
Ek soek jou in die denne, in die wind

Want jy's my hartklop, my asem, my lewe
Sonder jou is ek niks
Sonder jou sal ek vergaan

Jy is my sonskyn, my water, my wese
Sonder jou is ek niks
Sonder jou sal ek vergaan

Al gaan ek na die verste land
En staan ek op die witste strand
Ek soek jou tussen mense, bly by my

Ek kan jou nie los nie
Wil nooit van jou af wegkom nie
Met alles in my wil ek jou vind
En vasdruk teen my lyf

Want jy's my hartklop, my asem, my lewe
Sonder jou is ek niks
Sonder jou sal ek vergaan

Jy is my sonskyn, my water, my wese
Sonder jou is ek niks
Sonder jou sal ek vergaan

Ek wil nie sonder jou vir 'n oomblik leef nie
Ek kan nie sonder jou 'n tree beweeg nie

Ek soek jou in die dag
Ek soek jou in die nag, want jy

Want jy's my hartklop, my asem, my lewe
Sonder jou is ek niks
Sonder jou sal ek vergaan

Jy is my sonskyn, my water, my wese
Sonder jou is ek niks
Sonder jou sal ek vergaan

Want jy's my hartklop, my asem, my lewe
Sonder jou is ek niks
Sonder jou sal ek vergaan

Jy is my sonskyn, my water, my wese
Sonder jou is ek niks
Sonder jou sal ek vergaan

Sonder jou is ek niks
Sonder jou sal ek vergaan

Musikuss

Submitted by Musikuss at Tue 21 Feb, 2017 1:06 am

Author: Mari Lotz
Composer: Mari Lotz
Publisher: Vonk Musiek
Published in: 2011
Language: Afrikaans
Covered from: Mari Lotz - Sonder Jou
Available on: Afrikaanse meisies (2015), Tien van harte (2011)

Reactions

Anonymous
In an effort to prevent automatic submissions, we require that you complete the following challenge.

Follow Muzikum

cron