Natasha Joubert

Natasha Joubert - Die Here Is My Herder (duet met Willie Joubert) lyrics

Your rating:
Die Here is my herder
Niks sal my ontbreek nie
Hy laat my neerlê
In groen weivelde
Na waters waar rus is
Lei Hy my heen
Na waters waar rus is
Lei Hy my heen

Die Here is my herder
Niks sal my ontbreek nie
Hy laat my neerlê
In groen weivelde
Na waters waar rus is
Lei Hy my heen
Na waters waar rus is
Lei Hy my heen

Al gaan ek ook
Der dal van doods....
Ek sal geen onheil vrees nie
Want U is by my
Die stok en die staf
Vertroos my
Die stok en die staf
Vertroos my

Die Here is my herder
Niks sal my ontbreek nie
Hy laat my neerlê
In groen weivelde
Na waters waar rus is
Lei Hy my heen
Na waters waar rus is
Lei Hy my heen

Na waters waar rus is
Lei Hy my heen
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: ?

Composer: ?

Publisher: ?

Details:

Language: Afrikaans

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found