Jessica Marais

Jessica Marais - Lewe Nou (Sokkie Mix) lyrics

Your rating:
Elke dag word vir ons gebore
Vir jou en my
Waar sal jy in die grote heelal 
´n beter wêreld kry?

Kyk hoe lewe dit hier om ons
Is dit nie mooi nie?
Dit is net vir my
Dit is net vir jou
´n Nuwe dag het begin

Lewe, lewe, lewe, lewe nou
Die lewe is daar net vir jou
Lewe, lewe, lewe, lewe nou
Dit gaan so gou verby

En as ek my oë oopmaak
Dan wil ek die lewe voel
Lewe, lewe, lewe, lewe nou
Ja, lewe nou!

Elke dag het ´n nuwe storie
Vir jou en my
En as ´n droom nie werk nie
Moet jy ´n ander kry

Kyk hoe lewe dit hier om ons
Is dit nie mooi nie?
Dit is net vir jou
Dit is net vir my
´n Nuwe dag het begin

Lewe, lewe, lewe, lewe nou
Die lewe is daar net vir jou
Lewe, lewe, lewe, lewe nou
Dit gaan so gou verby

En as ek my oë oopmaak
Dan wil ek die lewe voel
Lewe, lewe, lewe, lewe nou
Ja, lewe nou!

Ek is so lief vir die lewe
Ek is so lief vir jou
En ek is so lief vir als om my
Dat ek dit alles gekry het
Vir jou en vir, vir jou en vir my
Vir jou en my
Dit alles, vir jou en vir
Vir jou en my
Ons het die lewe gekry

Lewe, lewe, lewe, lewe nou
Die lewe is daar net vir jou
Lewe, lewe, lewe, lewe nou
Dit gaan so gou verby

En as ek my oë oopmaak
Dan wil ek die lewe voel
Lewe, lewe, lewe, lewe nou
Ja, lewe nou!

Lewe, lewe, lewe, lewe nou
Die lewe is daar net vir jou
Lewe, lewe, lewe, lewe nou
Dit gaan so gou verby

En as ek my oë oopmaak
Dan wil ek die lewe voel
Lewe, lewe, lewe, lewe nou
Ja, lewe nou!

Ja, lewe nou!
Ja, lewe nou!
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: ?

Composer: ?

Publisher: ?

Details:

Language: Afrikaans

Appearing on: Lewe Nou

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found