Fjarill
Kom Huis Toe

Die lug is blou.

Dis ´n mooi dag
en die wind is lou.

Daar is ´n wolkie,
´n man se hand

Kan ek hom vertrou?
As jy wil luister sal ek sing,
sal ek jou kom haal.

As jy wil dans, sal ek speel, as jy wil
In hierdie hoek van my hart
lê die seer met sy pieringoog
vir my en loer.

En vra ek “waarom?”
lag hy skaam,
sê jou naam

Kom huis toe na my

  • Musikuss

    Submitted by

    Musikuss at Sat 15 Feb, 2014 2:03 am

  • <
Copyrights
Author: ?
Composer: ?
Publisher:
More details
Published in: 2006
Language: Afrikaans
Available on: Live in Hamburg (2013), Stark (2006)

Reactions

CommonCrawl [Bot]

Follow Muzikum