Fredi Nest

Fredi Nest - Hou Vas Klou Vas lyrics

Your rating:
Kom al die anties en die oomies.
Die boeties en die sussies.
Die mammies en die pappies.
En die neefies en die niggies.
Die oumas en die oupas.
En die kleinkinders daar by.
Hou vas, klou vas, ons gaan nou lekker kry.

Hou vas, klou vas, ons gaan nou tiekiedraai.
Hou vas, klou vas, ons gaan nou skoppelmaai.
Ons tydjie is so kort, en lyk tog te fraai.
So, hou vas, klou vas, ons gaan nou lyfie swaai.

Ek het dit nou gekry, ek het dit nou gekry.
'n Plekkie met ´n hoendervleis waar ek dit nooit kon kry.
Ek het dit nou gekry, ek het dit nou gekry.
Lewenslange plannetjies, as jy by my sal bly.

Kom al die anties en die oomies.
Die boeties en die sussies.
Die mammies en die pappies.
En die nefies en die niggies.
Die oumas en die oupas.
En die kleinkinders daar by.
Hou vas, klou vas, ons gaan nou lekker kry.

Hou vas, klou vas, ons gaan nou tiekiedraai.
Hou vas, klou vas, ons gaan nou skoppelmaai.
Ons tydjie is so kort, en lyk tog te fraai.
So, hou vas, klou vas, ons gaan nou lyfie swaai.

Die lewe is 'n reis ja, kom toer dan saam met my.
Wie weet, dalk kan ons 'n paar klein raas bekkies kry.
Ons noem die een na jou en die ander een na my.
Kom ons gooi ons harte saam en kyk ons wat ons kry.

So hou vas, klou vas, ons gaan nou tiekiedraai.
Hou vas, klou vas, ons gaan nou skoppelmaai.
Ons tydjie is so kort, en jy lyk tog te fraai.
So, hou vas, klou vas, ons gaan nou lyfie swaai.

Ja, die anties en die oomies.
Die boeties en die sussies.
Die mammies en die pappies.
En die nefies en die niggies.
Die oumas en die oupas.
En die kleinkinders daar by.
Hou vas, klou vas, ons gaan nou lekker kry.

So hou vas, klou vas, ons gaan nou tiekiedraai.
Hou vas, klou vas, ons gaan nou skoppelmaai.
Ons tydjie is so kort, en jy lyk tog te fraai.
So hou vas, klou vas, ons gaan nou lyfie swaai.

So hou vas, klou vas, ons gaan nou tiekiedraai.
Hou vas, klou vas, ons gaan nou skoppelmaai.
Ons tydjie is so kort, en jy lyk tog te fraai.
So hou vas, klou vas, ons gaan nou lyfie swaai.

Hou vas, klou vas.

Ja, hou vas, klou vas.
Hou vas, klou vas.
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: ?

Composer: ?

Publisher: ?

Details:

Language: Afrikaans

Appearing on: Dronk verlief verslaaf aan jou , Grootste Treffers

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found