Vaughan Gardiner

Vaughan Gardiner
Gooi Jou Arms Om My

Jy lyk so mooi vanaand.
Met ‘n duisend kerse wat hier om jou brand.
En jy het dit reggekry om my asem weg te slaan.
Nou begin ons lewe saam.

Koor:
En jy gooi jou arms om my.
Hou jou lyf hier styf teen my.
En sê jy’s lief vir my, net vir my.
Ek’s voor jou op my knieë.
Vat jou hand in myne.
Voel jy ook dieselfde.
Wees my tweede helfde.

Jy kyk so diep deur my.
Ek weet die dinge van ‘n kind is nou verby.
Sê my, sal ‘n duisend jaar genoeg wees om te sê.
Hoe diep my liefde vir jou lê.

Koor:
En jy gooi jou arms om my.
Hou jou lyf hier styf teen my.
En sê jy’s lief vir my, net vir my.
Ek’s voor jou op my knieë.
Vat jou hand in myne.
Voel jy ook dieselfde.
Wees my tweede helfde.

Jy lei my.
En dra my.
Mag daar nooit iets wees wat ons skei.
Ek sal vir altyd by jou bly.

Koor: (2x)
Gooi jou arms om my.
Hou jou lyf hier styf teen my.
En sê jy’s lief vir my, net vir my.
Ek’s voor jou op my knieë.
Vat jou hand in myne.
Voel jy ook dieselfde.
Wees my tweede helfde.

Musikuss

Submitted by Musikuss at Fri 21 Feb, 2014 7:57 pm

Author: ?
Composer: ?
Publisher: ?
Language: Afrikaans
Available on: Wie Ek Is

Reactions

CommonCrawl [Bot]

Follow Muzikum