Wynand Strydom

Wynand Strydom - Katrina lyrics

Your rating:
Sê vir my Katrina, is jy nog lief vir my?
Met al my gedrinkery, en die laat kommery.

Sê vir my Katrina, het jy nog respek vir my?
Dit kan nie goed wees, om so alleen te bly.

Ek dink terug aan die ou dae.
Toe ek by jou wou wees.
Ek weet nou Katrina.
Dit was 'n lus vir vrees.

Sê vir my Katrina, wil jy nog by my wees?

Sê vir my Katrina, is jy nog lief vir my?
Met al my gedrinkery, en die laat kommery.

Sê vir my Katrina, het jy nog respek vir my?
Dit kan nie goed wees, om so alleen te bly.

Sê vir my Katrina, is jy nog lief vir my?
Met al my gedrinkery, en die laat kommery.

Sê vir my Katrina, het jy nog respek vir my?
Dit kan nie goed wees om so alleen te bly.

Ek dink terug aan die ou dae.
Toe ek by jou wou wees.
Ek weet nou Katrina.
Dit was 'n lus vir vrees.

Sê vir my Katrina, is jy nog lief vir my?
Sê vir my Katrina, wil jy nog by my bly?

Wil jy nog by my bly?

Wil jy nog by my bly?
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: ?

Composer: ?

Publisher: Maroela Musiek

Details:

Released in: 2004

Language: Afrikaans

Appearing on: Hoekom , Katrina Dis 'n Manne Ding (2017) , Oseaan se blou (2012)

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found