Andriëtte Norman

Andriëtte Norman - Verlief op liefde lyrics

Your rating:
Jy is alles wat my hart wil hê, jy
sê alles wat ek nooit kon sê, jy
hou my stywer vas en jy verdrink my in jou liefde
Hier is alles waaraan my hart vashou
En als van my is alles van jou
Gee my net ´n bietjie van jou eindelose liefde

En ek wil net ´n oomblik in jou arms by lê
Vir jou alles gee wat jy al in die lewe wou hê
Ek’s so verlief op liefde
En jy’s die een wat alles weer sin laat maak
As die reën en wind sy merke in jou hart kom laat 
en jy’s verlief op liefde, is jy verlief op my?

En ek wil hier bly
Naby jou waar ek my vrede kry
Jy’s soveel meer as net ´n vriend vir my
En ek’s verlore in jou liefde

En ek wil net ´n oomblik in jou arms by lê
Vir jou alles gee wat jy al in die lewe wou hê
Ek’s so verlief op liefde
En jy’s die een wat alles weer sin laat maak
As die reën en wind sy merke in jou hart kom laat 
en jy’s verlief op liefde

As ons oud raak en die wêreld sy prys kom vra
Bly jy die een wat ek hier in my hart bly dra
Dis ek en jy in liefde en ons kort niks meer
Gee my hart vir jou weer en weer en weer

Ek’s so verlief op liefde
En jy’s die een wat alles weer sin laat maak
As die reën en wind sy merke in jou hart kom laat 
en jy’s verlief op liefde

En jy’s verlief op liefde
Is jy verlief op my?
Is jy verlief op my?
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: Andriëtte Norman, Dewald Wasserfall

Composer: Andriëtte Norman, Dewald Wasserfall

Publisher: Select Musiek

Details:

Released in: 2015

Language: Afrikaans

Appearing on: Pêrel vir 'n kroon (2015)

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found