Ek sit en dink nou net aan jou
Ons sou nog saam ons huisie bou
Maar toe moes ek ry, en jy is so vêr van my
Ek tel elke sekonde sonder jou
Verlang na hoe jy my styf vashou
Al moes ek weggaan, sien ons nog dieselfde maan
Koor:
Ja, 19 maande, 7 weke
2 ure en 4 minute
Sonder jou
Sonder jou (2x)
Ek kan jou met my hele hart vertrou
Ek hou nog elke dag meer van jou
Ek dink aan jou, gedagtes net by my
Amper weer terug by jou
Jy kan my vir altyd by jou hou
‘n Paar sekondes, dan kan jy my op hou mis
Koor:
Ja, 19 maande, 7 weke
2 ure en 4 minute
Sonder jou
Sonder jou (2x)
(Mika! Hallo Mika!)
Submitted by Musikuss at Sat 14 Jun, 2014 1:28 am