Illana May

Illana May
Honderd Jaar

Al word ons ‘n honderd jaar
Sal ons liefde steeds bly staan
Al word ons ‘n honderd jaar
Ons behoort aan mekaar

Al word ons ‘n honderd jaar
Sal ons liefde steeds bly staan
Al word ons ‘n honderd jaar
Ons behoort aan mekaar

Dit was ‘n mooie aand
Hier in Septembermaand
Onder die eikeboom
Daar het ek jou gevra:
Jou liefde, is dit waar?
Jou antwoord was toe: Ja!

Jy was die girl vir my
Jou liefde kon ek kry

Ons is nog altyd saam
Jy het beloof aan my
Om getrou te bly
Vir eeuwig aan my sy

Al word ons ‘n honderd jaar
Sal ons liefde steeds bly staan
Al word ons ‘n honderd jaar
Ons behoort aan mekaar

Al word ons ‘n honderd jaar
Sal ons liefde steeds bly staan
Al word ons ‘n honderd jaar
Ons behoort aan mekaar

Stap ons daar verby
Kan ons nog onthou
Die tyd nie so lank gelede
Daar het ek jou gevra
Om my ring te dra
Jou antwoord was toe ja!

Al word ons ‘n honderd jaar
Sal ons liefde steeds bly staan
Al word ons ‘n honderd jaar
Ons behoort aan mekaar

Al word ons ‘n honderd jaar
Sal ons liefde steeds bly staan
Al word ons ‘n honderd jaar
Ons behoort aan mekaar

Ons behoort aan mekaar!

Musikuss

Submitted by Musikuss at Wed 29 Jan, 2014 3:38 am

Musikuss

Last updated by Musikuss at Wed 07 May, 2014 4:15 am

Author: ?
Composer: ?
Publisher: ?
Language: Afrikaans
Also available in: German

Reactions

CommonCrawl [Bot]

Follow Muzikum