Jay en Lianie

Lianie May & Jay (ZA) & Jay en Lianie - Vir Liefde lyrics

Your rating:
Net vir die liefde het ek alles opgeoffer nog elke keer
Deur die storms en die reën en die donderweer

Ek's bitter lief vir jou
Dit was nie maklik nie
Ek bly nog lief vir jou
Dit was nie jou skuld nie
Dit was nie my skuld nie
En die tyd was koud
Hy was gemeen met sy oordeel want hy maak ons oud
Laat ons vergeet van hoe dit was om verlief te wees

Dit is nie waar nie
Wat het van ons geword
Ons is nog steeds hier
Ek mis die garage partytjies en die epic tyd

Kan jy onthou, nog onthou, wat ons gedoen het vir liefde, vir liefde
Dit was vir jou, net vir jou, wat ek gedoen het vir liefde, vir liefde

Jou mond was stroop, soet heuning vir my
Voel my hande op jou lyf
Ek kon nie genoeg kry nie
Kan jy onthou, nog onthou, wat ons gedoen het vir liefde, vir liefde

Dit was 'n groot begin
Jy het my heeltemal verras en my kop laat spin
Ek wou by niemand anders wees toe koop ek 'n ring
Ons was dalk net te jonk
Maar ek verruil dit nie
Ons was in liefde dronk
Ons moet dit net weer vind
Want mens verloor dit nie

Kan jy onthou, nog onthou, wat ons gedoen het vir liefde, vir liefde
Dit was vir jou, net vir jou, wat ek gedoen het vir liefde, vir liefde
Jou mond was stroop, soet heuning vir my
Voel my hande op jou lyf
Ek kon nie genoeg kry nie

Kan jy onthou, nog onthou, wat ons gedoen het vir liefde, vir liefde
Dit is 1989 en die straat was verlig en jy glimlag pragtig
Ek onthou dit nog soos gister en ek weet dit was reg
Dit was so eg soos die waarheid
Want die liefde steek mos nooit iets weg

Kan jy onthou, nog onthou, wat ons gedoen het vir liefde, vir liefde
Dit was vir jou, net vir jou, wat ek gedoen het vir liefde, vir liefde
Jou mond was stroop, soet heuning vir my
Voel my hande op jou lyf
Ek kon nie genoeg kry nie
Kan jy onthou, nog onthou, wat ons gedoen het vir liefde, vir liefde
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: ?

Composer: ?

Publisher: Coleske Artists

Details:

Released in: 2016

Language: Afrikaans

Appearing on: Vir Liefde (2016)

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found