Jay en Lianie

Lianie May & Jay (ZA) & Jay en Lianie - Da' Vat Hy lyrics

Your rating:
Arm maar gelukkig, ons vat hom by die horings
Maak hom mooi, maak hom sag
Maak hom mak, maak hom joune
Da' vat hy, my bokkie da' vat hy

Vleisie op die kole, broodjie in die oond
Was die tyd van ons lewe ’n aand om te onthou
Da' vat hy, my bokkie da' vat hy

Niks fou met ’n drie liter Ford, twee liter Coke
Een brandewyn lyfie met haar rokkie kort
Dis besigheid voor en partytjie van agter

Gooi hom in die son dat hy refs optel
Da' vat hy
Da' vat hy
Want ’n warm patat laat die skote klap
Da' vat hy
Da' vat hy

Ons ruk die speakers tot dit bewe want dis mos hoe ons lewe
Da' vat hy
O my bokkie da' vat hy

Donkie jare laas het die speakers so geraas
Ons het gedans, het gelag, het geparty dat dit bars
Da' vat hy
Hmmm, my bokkie da' vat hy

Met jou hier langs my sy wou ek niemand anders vry
Ons het gejol, gebaklei, het ’n kabriolet gery
Da' vat hy
O my bokkie da' vat hy

Niks fou met ’n drie liter Ford, twee liter Coke
Een brandewyn lyfie met haar rokkie kort
Dis besigheid voor en partytjie van agter

Gooi hom in die son dat hy refs optel
Da' vat hy
Da' vat hy
Want ’n warm patat laat die skote klap
Da' vat hy
Da' vat hy

Ons ruk die speakers tot dit bewe want dis mos hoe ons lewe
Da' vat hy
O my bokkie da' vat hy

Los jou houding by die huis en ek kry jou op die dansvloer
(O da' vat hy)

Ek het lewe in my lyf en ek dans dan net vir jou
(O da' vat hy)
Gooi hom in die son dat hy refs optel
Da' vat hy
Da' vat hy
Want ’n warm patat laat die skote klap
Da' vat hy
Da' vat hy

Ons ruk die speakers tot dit bewe want dis mos hoe ons lewe
Da' vat hy
O my bokkie da' vat hy

O my bokkie da' vat hy
O my bokkie da' vat hy
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: ?

Composer: ?

Publisher: Coleske Artists

Details:

Released in: 2016

Language: Afrikaans

Appearing on: Vir Liefde (2016)

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

1 Comments found