Jy weet dis ek wanneer dit saak maak
Wat jy aan my raak
Jy weet jou arms laat my luister
Hier waar jy langs my slaap
Ek hoop jy weet jy is my einde
En jy sal altyd wees, een gees, een vlees tot die dag van my dood
Jy was daar toe die son uitkom en ek my hart aan jou belowe
Jy was daar toe ons mekaar 'n duisend jaar beloof
En ek weet saam met jou alleen is wat ons het, net genade

Jy was daar, jy's waar my hart behoort
Sê dis hoe ons dit kan heelmaak
As ons net aanhou praat
En as die praat nie meer genoeg is, net onthou wat wag
Jy sê jy weet ek is jou einde
En ek sal altyd wees, een gees, een vlees tot die dag van jou dood
Jy was daar toe die son uitkom en ek my hart aan jou belowe
Jy was daar toe ons mekaar 'n duisend jaar beloof
En ek weet saam met jou alleen is wat ons het, net genade
Jy was daar toe ons mekaar 'n duisend jaar beloof
Jy was daar, jy's waar my hart weer asem haal vir die eerste maal in jare
Net aan jou bly ek trou
Jy was daar toe die son uitkom en ek my hart aan jou belowe
Jy was daar toe ons mekaar 'n duisend jaar beloof
En ek weet saam met jou alleen is wat ons het, net genade
Jy was daar toe ons mekaar 'n duisend jaar beloof
Jy was daar, jy's waar my hart behoort
Jy was daar, jy's waar my hart behoort
Submitted by Musikuss at Mon 23 Jan, 2017 10:38 pm