Bobby van Jaarsveld

Bobby van Jaarsveld - Kan ek met jou praat lyrics

Your rating:
My liewe Pa, jy raak nou jonk
Ek is die woorde uit jou mond
Ek sien my seun kyk na sy pa
En in sy oë dieselfde vrae

Refrein:
Kan ek met jou praat, kan ek met jou praat?
Ek wil jou vra vir ‘n bietjie raad
Kom kyk hier in my seun se oë
Ek sien jou kyk, ek sien jou moed

Dis vasgevang in siel en bloed
Sal hy ook eendag maak soos ek maak
Want ek maak soos jy maak

Toe ek verdwaal, was jy my noord
Jy't my laat voel dat ek behoort
My seun sal volg, waar ek hom lei
Ek bid dat hy die regte boodskap kry

Refrein:
Kan ek met jou praat, kan ek met jou praat?
Ek wil jou vra vir ‘n bietjie raad
Kom kyk hier in my seun se oë
Ek sien jou kyk, ek sien jou moed

Dis vasgevang in siel en bloed
Sal hy ook eendag maak soos ek maak?
Want ek maak soos jy maak

En ek sal hom verduidelik
Dat as ‘n pa sy seun so naby hou
Dan wys dit 

Refrein:
Kan ek met jou praat, kan ek met jou praat?
Ek wil jou vra vir ‘n bietjie raad
Kom kyk hier in my seun se oë
Ek sien jou kyk, ek sien jou moed

Dis vasgevang in siel en bloed
Sal hy ook eendag maak soos ek maak
Want ek maak soos jy maak

Kan ek met jou praat?
Kan ek met jou praat?
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: ?

Composer: ?

Publisher: Coleske Artists

Details:

Released in: 2012

Language: Afrikaans

Appearing on: Wat geld nie kan koop nie (2012) , Die eerste 10 jaar (2015)

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found