Bobby van Jaarsveld

Bobby van Jaarsveld - Net Vir Jou lyrics

Your rating:
Hoe sal jy dit ooit verstaan
As jy nie weet waaroor dit gaan
Hoe kan jy my so vermy
As jy dan sê jy's lief vir my

Hoe kan jy dan aanhou sê 
Dat jy net vir my wil hê

Ek wil graag weet waar ons staan 
En waar ons gaan,
Want ek wag net vir jou, net vir jou

Kyk hier staan ek nou en wag net vir jou, net vir jou

Oh, ek staan en wonder 
Hoe kan jy dan vir my sê dat jy my liefhê

As ek wag net vir jou, net vir jou
Om my weer vas te hou

Hoe kan ek alles vir jou gee
As my hele hart vir my sê nee

Jy sê vir my dis als OK en ek moet net nog langer bly
Dan hou jy my vas en ek weet jy het klaar van my vergeet
Ek wil graag weet waar ons staan en waar ons gaan
Want ek wag net vir jou, net vir jou
Kyk hier staan ek nou en wag net vir jou, net vir jou

Oh, ek staan en wonder 
Hoe kan jy dan vir my sê dat jy my liefhet

As ek wag net vir jou, net vir jou

Om my weer vas te hou
Ek voel dit deur my are, miskien net onervare

Maar ek kan nie langer vir jou wag nie
Ek kan nie langer nie nog 'n dag nie

Jy is hier maar ek mis jou
As ek wag net vir jou, net vir jou

Net vir jou, net vir jou
Kyk hier staan ek nou en wag net vir jou, net vir jou

Oh ek staan en wonder
Hoe kan jy dan vir my sê dat jy my liefhet

As ek wag net vir jou, net vir jou
Om my weer vas te hou
Om my weer vas te hou

Om my weer vas te hou
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: ?

Composer: ?

Publisher: Coleske Artists (PTY) LTD

Details:

Released in: 2009

Language: Afrikaans

Appearing on: Net Vir Jou (2009) , Die eerste 10 jaar (2015)

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found